Winamp Logo
Middagvervolgverhaal | AGENDAS Cover
Middagvervolgverhaal | AGENDAS Profile

Middagvervolgverhaal | AGENDAS

Afrikaans, Poems/Stories/Readings/Story telling, 1 season, 71 episodes, 14 hours, 47 minutes
About
n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Hierdie sluit AGENDAS af.>>> Druk gerus op die skakel: http://iono.fm/c/2641 en luister na RSG se volgende opwindende reeks: Tamboeryn>>De Villiers-familie woon in die buitewyke van Durbanville, op 'n landgoed wat geslagte lank aan die gesiene familie behoort. Hulle internasionale sakebelange word bedryf onder die vaandel van hulle moedermaatskappy, Adamastor Holdings. Maar is alles pluis? Wat gebeur binne die mure van die imposante woning? En wat is die verhaal van die tamboeryn wat sedert die slawetyd aan die Kaap in Vernon Keyser se familie se besit is? In die eerste episode is Amelia besorg dat Wynand op sy ouderdom begin oefen het. Lizelle vertel haar pa, Vernon Keyser, dat sy 'n groot eis teen die De Villiers-familie hanteer. Wynand de Villiers ontmoet Lizelle Keyser vir die eerste keer.
2/10/201612 minutes, 55 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal --DO NOT PUBLISH--- as per herman

Wie het met behulp van Milana Kurkova, die Irma Stern-skilderye vervals? Wie het Yolandi Veldsman vermoor? Wie het Werner Beyers vermoor? Daar is 'n nuwe minister in beheer van staatsveiligheid. Hoe raak hierdie invloedryke man se besluite agent Meyer Moerdyk?
2/9/201615 minutes, 53 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal --DO NOT PUBLISH--- as per herman

Wie het met behulp van Milana Kurkova, die Irma Stern-skilderye vervals? Wie het Yolandi Veldsman vermoor? Wie het Werner Beyers vermoor? Daar is 'n nuwe minister in beheer van staatsveiligheid. Hoe raak hierdie invloedryke man se besluite agent Meyer Moerdyk?
2/9/201611 minutes, 15 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Wie het met behulp van Milana Kurkova, die Irma Stern-skilderye vervals? Wie het Yolandi Veldsman vermoor? Wie het Werner Beyers vermoor? Daar is 'n nuwe minister in beheer van staatsveiligheid. Hoe raak hierdie invloedryke man se besluite agent Meyer Moerdyk?
2/9/201615 minutes, 53 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Iemand is besig om fluks opdragte uit te deel. Ingrid Loots se talente word weer eens ingespan. Jasper de Jager sien nie lig vorentoe nie. En dan is daar steeds die tergende geheim: Wie is Neilson se biologiese pa?
2/8/201613 minutes, 14 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Agent Meyer Moerdyk is op die oorlogspad. Ingrid Loots se slinksheid ken geen perke nie. Hoekom jaag die ambulans weer deur die strate van Pretoria? Frank Lubbe kom beslis nie met leë hande uit die buiteland terug nie.
2/5/201613 minutes
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Hoe meer agent Meyer Moerdyk uit die moeras van probleme kom, hoe dieper sink hy daarin weg. Wie is dit wat hom so ywerig in die moeras in help? Neil Veldsman se lewe word oopgekrap en dít lewer heelwat opspraakwekkende onthullings op.
2/4/201613 minutes, 1 second
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Wat se verrassing wag op Sandra Beyers en agent Meyer Moerdyk? Ingrid krap verstommende inligting uit. Hoekom voel agent Moerdyk skielik hy word in 'n hoek vasgeverf?
2/3/201613 minutes, 49 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Dis 'n deurmekaar Saterdag waarop selfs Frank Lubbe nie gholf speel nie. Hy het 'n belangrike taak vir agent Meyer Moerdyk. Wat se skok beleef Mathilda van Wyk? Sandra Beyers kan nie langer 'n belangrike gesprek uitstel nie.
2/2/201612 minutes, 51 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Frank Lubbe se drastiese optrede het meer as een mens sprakeloos en selfs bitter. Sandra Beyers neem 'n belangrike besluit wat verreikende gevolge mag inhou.
2/1/201612 minutes, 41 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Gaan Sandra Beyers uiteindelik haar erfstukke te siene kry? Die Sondagkoerante is vol interessante nuus. Is Neil Veldsman buite gevaar?
1/29/201613 minutes, 14 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Wie het geskiet? Ingrid Loots kry 'n koue skouer en 'n baie vreemde aanbod. Agent Meyer Moerdyk brand om in die instapbrandkluis met skilderye te kom. Hy kry onverwagse hulp.
1/28/201612 minutes, 51 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Ingrid Loots se toekomsplanne kry die wind van voor. Wie kry 'n kopie van die laboratoriumverslag in die hande? Nog 'n vervalste Irma Stern-skildery kom aan die lig tot ontsteltenis van verskeie individue.
1/27/201613 minutes, 17 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Sake ruk hand uit in Mathilda van Wyk se huis in Midrand. Jasper de Jager kan nie op die kantlyn staan nie, maar sy inmengery lei tot groter skokke. Wie vlieg almal Kaapstad toe en hoekom is die vlug so belangrik?
1/26/201611 minutes, 26 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Neil Veldsman is skielik sentraal in meer as een gesprek. Debbie Lubbe kry Jasper de Jager voor stok en dis duidelik sy is baie goed ingelig. Agent Meyer Moerdyk is weer in die moeilikheid.
1/25/201612 minutes, 49 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

CIA-agent Debora Newton het nog 'n paar onafgehandelde sake waarna sy moet omsien. Wie loop sy almal storm? Agent Meyer Moerdyk probeer 'n neerslagtige Sandra Beyers help.
1/22/201614 minutes, 16 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Die flash drive wat in die skildery weggesteek is, bevat inligting wat Werner Beyers in Uganda afgelaai het. Waar kom dit nou so skielik vandaan? En waarom is Mathilda van Wyk op die oorlogspad?
1/21/201612 minutes, 56 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Jasper de Jager is nie verniet 'n fixer van formaat nie. Hy slaag weer eens meesterlik daarin om 'n uiters netelige situasie om te draai en die uitkoms daarvan in sy guns te swaai. Frank Lubbe vind meer uit oor Debbie se familie. Wie is Debbie se stiefma en hoekom is die inligting so belangrik?
1/20/201613 minutes, 9 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Jasper de Jager stel sy nuwe plan in werking. Wie word almal daarby betrek? Hoe suksesvol was Frank Lubbe se besoek?
1/19/201611 minutes, 55 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Aan wie se genade is Meyer Moerdyk skielik uitgelewer? Hoekom is Wenen skielik so belangrik? Met watter vindingryke plan kom Mathilda van Wyk vorendag?
1/18/201612 minutes, 42 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Vrydag is 'n dag vol drama. Mathilda van Wyk verras almal. Meyer Moerdyk is opgewonde oor sy nuwe opdrag, maar iemand agtervolg hom.
1/15/201613 minutes, 30 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Jasper de Jager kry die skok van sy lewe. Meyer Moerdyk se ete-afspraak lewer 'n verrassing of twee op. Wat gebeur met Mathilda van Wyk se hofaansoek?
1/14/201612 minutes, 50 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Die Minister moet 'n belangrike besluit neem. Wat is die uitwerking daarvan op die lede van die Staatsveiligheidsagentskap? Mathilda van Wyk haal nog 'n paar van haar katnaels uit.
1/13/201612 minutes, 28 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Meyer Moerdyk is weer in die moeilikheid. Debbie Lubbe is op 'n missie. Mathilda van Wyk is duidelik nie klaar met haar verrassings nie. Wat is haar nuutste skuif?
1/12/201612 minutes, 44 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Die Minister is op die oorlogspad. Wie trek hy nader om hom dringend te help? Mathilda van Wyk is op 'n missie.
1/11/201612 minutes, 42 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Hoe verloop die vergadering met die Minister? Meyer besluit om die pot 'n slag deeglik te roer. Sandra Beyers besluit om Mathilda van Wyk vir 'n verandering trompop te loop.
1/8/201613 minutes, 3 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Die berig in die Sunday News het dieselfde effek op Meyer Moerdyk as die swart dag toe Japan die Springbokke in Brighton in die Wêreldbekerwedstryd gewen het. Niks maak vir hom sin nie, hy het nie woorde nie en sy kop is een groot swart gat. Debbie Lubbe verras hom in meer as een opsig.
1/7/201612 minutes, 27 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Hoekom is Ingrid Loots so woedend? Jasper de Jager moet aan die een kant vure blus, en aan die ander kant vure stook.
1/6/201611 minutes, 58 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Meyer Moerdyk dink vervroegde pensioen is 'n goeie opsie. Watse skokkende nuus kry Sandra Beyers?
1/5/201612 minutes, 25 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Verskeie bomme hou aan bars. Wie is telkens aan die korste end daarvan?
1/4/201613 minutes, 11 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Meyer Moerdyk se loopbaanvooruitsigte is skielik minder rooskleurig. Ingrid Loots los 'n bom.
1/1/201612 minutes, 19 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Die koerantopskrifte lui: Twee moorde, een pistool. Opskrifte wat ontstel en beskuldigings laat rondvlieg. Wie is baie bly Mathilda van Wyk is terug in die Hadida Gastehuis? En waarom wil Meyer Moerdyk dringend met Sandra praat?
12/31/201512 minutes, 27 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Frank Lubbe en Ingrid Loots is skielik op dieselfde golflengte. Debbie Lubbe is nog lank nie klaar met Jasper de Jager nie. Wat voer sy in die mou?
12/30/201512 minutes, 15 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Jasper de Jager is die ene planne. Iemand is besig met 'n delikate operasie in die Ugandese State House. Hoe loop dit af?
12/29/201512 minutes, 31 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Sandra Beyers maak 'n blink plan. Waarvoor word die vier wit Pilatus PC-12 turbineskroefvliegtuie by die Entebbe lughawe in Uganda gebruik?
12/28/201513 minutes, 16 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

'n Plan loop skeef. Iemand loop Jasper de Jager met 'n ongelooflike voorstel storm. Waaroor is Mathilda van Wyk so woedend?
12/24/201513 minutes, 15 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

Wie is besig om 'n mes in Meyer Moerdyk se rug te steek? Mathilda van Wyk kry 'n onverwagse besoeker. Wie is dit en wat is die doel van die besoek?
12/23/201512 minutes, 12 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Jasper de Jager is vasberade om te keer dat Sandra Beyers die pad vat saam met Meyer Moerdyk. Frank Lubbe het 'n moeilike besluit om te neem. Ingrid Loots se slinksheid het geen einde nie.
12/22/201512 minutes, 24 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Mathilda van Wyk se nood vergroot. Watter kwaad stook Ingrid Loots?
12/21/201512 minutes, 10 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Mathilda van Wyk is in sak en as. Die Hadida Gastehuis is skielik gewild. Hoekom daag selfs die polisie daar op?
12/18/201512 minutes, 57 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Skote klap. Werner Beyers se erfgenaam word bekend gemaak. Waarheen is Meyer Moerdyk op pad en wie wil hy saam met hom soontoe vat?
12/17/201512 minutes, 51 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Die skootrekenaar maak weer sy verskyning, en sorg vir nog konfrontasies. Meyer Moerdyk se taakopdrag word aangepas. By wie klop Debbie Lubbe vir hulp aan?
12/15/201513 minutes, 20 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Die onderstrominge rondom die moord op Werner Beyers dreig om plek-plek oor te kook. Sy groepsversekeringspolis lewer nog 'n onverwagse verrassing op. Deur wie word Ingrid Loots gekonfronteer?
12/15/201513 minutes, 6 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Werner Beyers se begrafnis lewer meer as een verrassing op, en daar is 'n dramatiese wending in sy moordondersoek.
12/14/201513 minutes, 44 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Sake word lelik in Gaborone. Debbie Lubbe word verras. Wie beplan almal om Saterdag Werner Beyers se begrafnis by te woon?
12/11/201512 minutes, 51 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Net as Meyer Moerdyk dink hy kan nie dieper in die moeras van probleme wegsak nie, neem iemand 'n foto van hom saam met 'n vrou in die hotelkroeg. Wat het van Werner Beyers se skootrekenaar geword?
12/10/201512 minutes, 28 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Meyer Moerdyk en Sandra Beyers beland dieper en dieper in die moeilikheid, wat hulle noodsaak om plan op plan te beraam. Wat is Mathilda van Wyk se motief vir haar optrede?
12/9/201512 minutes, 40 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Daar is 'n goeie rede waarom soveel individue by die African Research Foundation (ARF) in Gaborone uitkom. Selfs die Amerikaners stel in die ARF belang. Watter nuwe kinkel duik in die moordsaak op?
12/8/201514 minutes, 18 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Ingrid Loots is 'n vindingryke vrou, en sy bewys dit nog 'n keer. Sandra Beyers is hoogs ontsteld. Wie is nou eintlik die Amerikaanse CIA se teiken?
12/7/201513 minutes, 24 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Alle paaie lei skielik na Gaborone. 'n Vrou duik oral op, maar hou verskillende individue in haar visier. Gaan Debbie Lubbe swig onder al die druk?Links: Listen & Download,
12/4/201513 minutes, 3 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Was Werner Beyers se dood so eenvoudig as wat almal dink? Die skielike verdwyning van 'n skootrekenaar laat almal skielik skarrel. En boonop haal Meyer Moerdyk hom die gramskap van 'n skone dame op die hals. Wat maak die African Renaissance Foundation so belangrik?Links: Listen & Download,
12/3/201513 minutes, 12 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Saterdag word een groot tragiese verloop van onvoorsiene omstandighede. Agent Meyer Moerdyk raak ongevraagd by alles betrokke, soveel so hy kry skaars die geleentheid om kennis te neem en aandag te gee aan sy nuwe taakopdrag wat deur die Minister van Staatsveiligheid aan hom toegewys is.Links: Listen & Download,
12/2/201512 minutes, 44 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Agent Meyer Moerdyk van die Staatsveiligheidsagentskap se vakansie word deur Hoofdirekteur Frank Lubbe kortgeknip. Meyer se pad huistoe loop deur die rekenaarmaatskappy IT Africa en die dood van 'n man wat hy nie ken nie. Was dit moord of selfdood? Hoe pas sy oudkollega, Ingrid Loots, in die prentjie?Links: Listen & Download,
12/1/201511 minutes, 28 seconds
Episode Artwork

Middagvervolgverhaal

RSG — Lizaan en Armand vind uiteindelik vrede, en dalk ʼn bietjie meer in mekaar se arms. Beilof en Jo kan kommerloos saam die res van die vaart op die Suiderkruis oor die Indiese Oseaan voortsit.Links: Listen & Download,
11/30/201512 minutes, 21 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 17

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 17Links: Listen & Download,
10/28/201511 minutes, 8 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 16

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 16Links: Listen & Download,
10/27/201511 minutes, 10 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 15

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 15Links: Listen & Download,
10/26/201510 minutes, 45 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 14

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 14Links: Listen & Download,
10/23/201511 minutes, 42 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 13

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 13Links: Listen & Download,
10/22/201511 minutes, 5 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 12

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 12Links: Listen & Download,
10/21/201510 minutes, 26 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 11

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 11Links: Listen & Download,
10/20/201511 minutes, 20 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 10

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 10Links: Listen & Download,
10/19/201511 minutes, 39 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 9

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 9Links: Listen & Download,
10/16/201511 minutes, 40 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 8

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 8Links: Listen & Download,
10/15/201512 minutes, 16 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 7

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 7Links: Listen & Download,
10/14/201510 minutes, 37 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 6

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 6Links: Listen & Download,
10/13/201510 minutes, 49 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 5

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 5Links: Listen & Download,
10/12/201510 minutes, 47 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 4

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 4Links: Listen & Download,
10/9/201511 minutes, 53 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 3

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 3Links: Listen & Download,
10/8/201511 minutes, 47 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 2

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 2Links: Listen & Download,
10/7/201510 minutes, 20 seconds
Episode Artwork

VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 1

RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 1Links: Listen & Download,
10/6/201510 minutes, 3 seconds