Winamp Logo
Doen jou eie ding Cover
Doen jou eie ding Profile

Doen jou eie ding

Afrikaans, Management, 1 season, 136 episodes, 2 days, 4 hours, 34 minutes
About
'n Program oor verskeie aspekte van entrepreneurskap.
Episode Artwork

Doen jou eie ding 23 April 2024

Ryk van Niekerk gesels met Adriaan Rootman, die eienaar van Luxury Time. Hulle verkoop outentieke tweedehandse horlosies van vooraanstaande handelsmerke soos Rolex, Omega en Cartier.
4/23/202421 minutes, 34 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 26 Maart 2024

Tinus de Jager gesels met Emil Gryffenberg, die eienaar van Africlay.
3/26/202422 minutes, 33 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 19 Maart 2024

Ryk van Niekerk praat met Floors Human van Africars. Africars maak draadkar-bakkies, 4x4’s, motors, vragmotors en karavane. Die besigheid is op die been gebring om werkloosheid aan te pak op ’n plaas in die hartjie van Suid-Afrika.
3/19/202418 minutes, 57 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 27 Februarie 2024

Ryk van Niekerk praat met Stanley Ferreira, mede-eienaar van Techno Padel Potch Country Club.
2/27/202421 minutes, 45 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 20 Februarie 2024

Ryk van Niekerk praat met Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, oor entrepeneurs se persoonlike finansiële beplanning.
2/20/202425 minutes, 1 second
Episode Artwork

Doen jou eie ding 23 Januarie 2024

Ryk van Niekerk gesels met Adele Reynders, ‘n pottebakker en eienaar van Adele's Art and Ceramics and Edna. Adele was nog altyd ’n kunstenaar. Sy het kuns geswot, en het ’n graad in kommunikasiekunde, kommununikasiereg en Suid-Afrikaanse argeologie. Sy het vyf jaar lank vir Sanparke gewerk, maar haar brood en botter kom nog altyd van kuns soos pottebakkery, skilderye, kaartjies, ontwerpe en illustrasies.
1/23/202420 minutes, 52 seconds
Episode Artwork

Doen Jou Eie Ding 16 Januarie 2024

Ryk gesels met Monique Hamman, die eienaar van Miss-Fit Boxing Studio in Benoni en Glen Marais.
1/16/202423 minutes, 20 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 26 Desember 2023

'n Terugblik na die beste gesprekke hierdie jaar met klein-sakeondernemers regoor Suid-Afrika.
12/26/202323 minutes, 17 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 19 Desember 2023

Tinus de Jager gesels met Anthony Slater, eienaar van St. Paul’s Pens. Anthony besit die St Paul's winkel in George, Wes-Kaap waar hy penne van hout maak. 
12/19/202321 minutes, 30 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 28 November 2023

Ryk gesels met Deon Roux, eienaar en stigterslid van Dry Ice International. Hy en een van sy kolegas het Dry Ice International in 1994 gestig. Na tien jaar het hy al die aandele gekoop om die hele besigheid te besit. Nou, na 30 jaar, floreer die besigheid. Dit het die afgelope tien jaar met meer as 25% per jaar gegroei, en Dry Ice International lewer nou produkte en dienste landwyd met ses fabrieke in al die hoofstede van Suid-Afrika.
11/28/202323 minutes, 53 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 21 November 2023

Ryk van Niekerk praat met dr. Morne Mostert, strategiese toekomsadviseur by die Stellenbosch Bestuurskool en stigter van Mindset Index, oor entrepreneurskap in die toekoms en die belangrikheid van kreatiwiteit vir die skep van alternatiewe toekomste.
11/21/202322 minutes, 54 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 31 Oktober 2023

Ryk van Niekerk praat met Rene Botha, areabestuurder van Business Partners, oor die finansiering van klein besighede en entrepreneurs.
10/31/202323 minutes, 40 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 24 Oktober 2023

Ryk van Niekerk praat met Gerhard le Roux oor sy entrepreneurskapsreis.
10/24/202319 minutes, 12 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 17 Oktober 2023

Ryk van Niekerk praat met die eienaars van twee Universal Paints-konsessies in Johannesburg, Theuns en Dwayne Reinecke.
10/17/202322 minutes, 55 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 26 September 2023

Tinus de Jager praat met Anelia Prinsloo, die stigter en eienaar van Pienkvoet-Pret. By Pienkvoet-Pret leer mamma en baba speel-speel saam.
9/26/202324 minutes, 50 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 19 September 2023

Ryk van Niekerk praat met apteker Anmarie de Wet, wat 'n paar apteke besit.
9/19/202318 minutes, 51 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 29 Augustus 2023

Ryk van Niekerk praat met Driekie Zondagh, die bestuurshoof van Veldskoen.
8/29/202323 minutes, 53 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 22 Augustus 2023

Ryk van Niekerk praat met Nicolene Schoeman-Louw, 'n prokureur en entrepreneur, oor die grootste regsuitsdagings wat besighede en entrepreneurs moet oorkom om suksesvol te wees.
8/22/202321 minutes, 5 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 15 Augustus 2023

Ryk van Niekerk praat met Clarise Marais, die medestigter en -eienaar van Dachspaws. Hulle vervaardig bekostigbare honde-bykomstighede.
8/15/202325 minutes, 21 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 25 Julie 2023

Ryk van Niekerk praat met Elize van Wyk, die stigter en eienaar van Humble Artisau.
7/25/202322 minutes, 49 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 18 Julie 2023

Ryk van Niekerk praat met Carolina van der Westhuizen, die stigter en eienaar van PODIUMPRET.
7/18/202320 minutes, 50 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 27 Junie 2023

Ryk van Niekerk praat met Francois Nel van die boetiekslaghuis, Venison Man, in George.
6/27/202318 minutes, 4 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 20 Junie 2023

Ryk van Niekerk praat met Anthony Martin, die eienaar van AM Window Cleaners in Kraaifontein in die Wes-Kaap.
6/20/202324 minutes, 1 second
Episode Artwork

Doen jou eie ding 23 Mei 2023

Ryk van Niekerk praat met Nigel Jacobs, een van die stigters van die Jacobs Jam Company in die Ceresvallei.
5/23/202320 minutes, 28 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 16 Mei 2023

Ryk van Niekerk gesels met Vivian Kleynhans van Seven Sisters Vineyards in Stellenbosch.
5/16/202323 minutes, 30 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 25 April 2023

Ryk van Niekerk praat met Amanda Joseph van GabyGala’s Events oor die ontstaan van die besigheid en die sukses wat sy daarmee behaal het.
4/25/202322 minutes
Episode Artwork

Doen jou eie ding 18 April 2023

Ryk van Niekerk gesels met Juanita Eksteen, medestigter van Funky Ouma, wat sout- en kruieprodukte vervaardig.
4/18/202321 minutes, 37 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 28 Maart 2023

Ryk van Niekerk praat met Henlo van der Westhuizen, die eienaar van Henlo Coffee.
3/28/202322 minutes, 19 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 21 Maart 2023

Ryk van Niekerk praat met die bestuurshoof van die Heavy Chef Foundation, die nie-winsgewende arm van die entrepreneursplatform, Heavy Chef.
3/21/202320 minutes, 20 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 28 Februarie 2023

Ryk van Niekerk gesels met Wynand van Heerden, stigter en eienaar van Edify, wat ekstra klasse aan leerders aanbied.
2/28/202321 minutes, 46 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 21 Februarie 2023

Ryk van Niekerk praat met Linda Rossouw, die eienaar van LaRoss Consulting.
2/21/202323 minutes, 22 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 24 Januarie 2023

Ryk van Niekerk praat met Zene Kaye, die stigter en eienaar van Chardine, wat seep, velsorg- en babaprodukte van bokmelk vervaardig.
1/24/202320 minutes, 26 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 17 Januarie 2023

Ryk van Niekerk praat met Tinka Snyman, die eienaar van Tinka’s Bloemiste in Postmasburg in die Noord-Kaap.
1/17/202318 minutes, 14 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 27 Desember 2022

Heruitsending: Marie Lombard, mede-eienaar van De Oude Kraal Country Estate, gesels oor hulle skaapplaas en gastehuis buite Bloemfontein in die Vrystaat.
12/27/202222 minutes, 38 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 20 Desember 2022

Terugblik: Ryk van Niekerk praat met Eiren Drake van TIN STUF wat geblikte voedsel vervaardig.
12/20/202224 minutes, 5 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 22 November 2022

Ryk van Niekerk praat met Renshia Manuel, die stigter en eienaar van Growbox-kwekery in Kaapstad.
11/22/202219 minutes, 10 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 15 November 2022

Ryk van Niekerk gesels met Nicolene Cilliers, die eienaar van Nici’s Accessories, Gifts & Décor. Nicolene het in 2015 besef dat sy genoeg gehad het van die korporatiewe wêreld, die besigheid by haar huis in Pretoria begin. Vandag besit sy twee suksesvolle winkels in Pretoria met 13 werknemers. Nici’s Accessories, Gifts & Décor verkoop juweliersware, geskenke, dekor en klere.
11/15/202225 minutes, 24 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 25 Oktober 2022

Ryk van Niekerk praat met Heidi Dempers, die stigter en eienaar Yum Baker.
10/25/202223 minutes, 54 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 18 Oktober 2022

Marie Lombard, mede-eienaar van De Oude Kraal Country Estate gesels oor hul skaapplaas en gastehuis buite Bloemfontein in die Vrystaat.
10/18/202223 minutes, 27 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 27 September 2022

Ryk van Niekerk kyk na konsessies en hoeveel makliker dit is om suksesvol te wees.
9/27/202226 minutes, 32 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 20 September 2022

Ryk van Niekerk van Moneyweb praat met Engela van Loggerenberg wat 'n voltydse pos het, maar ook 'n pandjieswinkel suksesvol bedryf.
9/20/202224 minutes, 57 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 23 Augustus 2022

Ryk van Niekerk gesels met Handri Conradie, eienaar van Koelfontein-plaas in Ceres, oor hulle droëvrugtebesigheid, Cecilia’s Farm. Hulle maak ook wyn onder die handelsnaam, Koelfontein.
8/23/202221 minutes, 30 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 16 Augustus 2022

Van die raadsaal tot braaisouse – ‘n klassieke voorbeeld van ‘n side hustle. Ryk van Niekerk gesels met Jowayne van Wyk, die stigter en eienaar van Jowas Spices and Sauces.
8/16/202225 minutes, 1 second
Episode Artwork

Doen jou eie ding 26 Julie 2022

Ryk van Niekerk praat met dr. Judey Pretorius, die stigter en eienaar van Biomedical Emporium. Dis 'n maatskappy wat produkte vir die farmaseutiese, kosmetiese en mediese toestelbedryf ontwikkel en vervaardig, wat spesialiseer in die behandeling van akute, chroniese en post-chirurgiese wondgenesing, regeneratiewe medisyne en selterapie.
7/26/202224 minutes, 17 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 19 Julie 2022

Tinus de Jager praat met Nigel Jacobs, bestuurshoof van Jacobs Jam.
7/19/202223 minutes, 49 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 28 Junie 2022

Ryk van Niekerk praat met Salomi Mostert van die School of Entrepreneurship.
6/28/202225 minutes
Episode Artwork

Doen jou eie ding 21 Junie 2022

Ryk van Niekerk praat met Korrie Broos, die eienaar van Cane World, oor sy pad met entrepreneurskap.
6/21/202222 minutes, 12 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 24 Mei 2022

Ryk van Niekerk praat met Pieter van der Merwe van Enlabeler.
5/24/202216 minutes, 7 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 17 Mei 2022

Ryk van Niekerk praat met Hamish Herd van Herd SA, 'n vervaardiger van gimnasiumtoerusting.
5/17/202221 minutes, 31 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 12 April 2022

Ryk van Niekerk praat met Eiren Drake van TIN STUF wat geblikte voedsel vervaardig.
4/12/202223 minutes, 26 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 22 Maart 2022

Ryk van Niekerk gesels met entrepreneur Lizl Naudé, die eienaar van 'n geskenwinkel die Paarl, Lilly Loompa.
3/22/202224 minutes, 50 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 15 Februarie 2022

Ryk van Niekerk praat met Anna Groenewald, medestigter van TallOrder Solutions, wat fokus op betaalpunttegnologie vir klein- en middelslagondernemings.
2/15/202223 minutes, 24 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 18 Januarie 2022

Ryk van Niekerk gesels met Dr. Dawie van der Heever oor sy produk wat in enige voertuig geïnstalleer kan word om te verhoed dat ‘n persoon wat gedrink het, die voertuig kan aanskakel.
1/18/202222 minutes, 10 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 21 Desember 2021

Vir baie klein ondernemings met beperkte begrotings kan die aanstelling van 'n finansiële hoof 'n onbereikbare droom wees. Louw Barnardt het hierdie tekortkoming raakgesien, en Outsourced CFO op die been gebring. Die maatskappy bied geoktrooieerde rekenmeesters en finansiële kenners aan ondernemings as konsultante vir 'n spesifieke hoeveelheid ure per week.
12/21/202122 minutes, 56 seconds
Episode Artwork

Doen jou eie ding 16 November 2021

Ryk van Niekerk praat met van Pieter du Plessis van GUDGU, wat suikervrye koeldrank-konsentraat vervaardig.
11/16/202122 minutes, 27 seconds