n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
Middagvervolgverhaal
Hierdie sluit AGENDAS af.>>> Druk gerus op die skakel: http://iono.fm/c/2641 en luister na RSG se volgende opwindende reeks: Tamboeryn>>De Villiers-familie woon in die buitewyke van Durbanville, op 'n landgoed wat geslagte lank aan die gesiene familie behoort. Hulle internasionale sakebelange word bedryf onder die vaandel van hulle moedermaatskappy, Adamastor Holdings. Maar is alles pluis? Wat gebeur binne die mure van die imposante woning? En wat is die verhaal van die tamboeryn wat sedert die slawetyd aan die Kaap in Vernon Keyser se familie se besit is? In die eerste episode is Amelia besorg dat Wynand op sy ouderdom begin oefen het. Lizelle vertel haar pa, Vernon Keyser, dat sy 'n groot eis teen die De Villiers-familie hanteer. Wynand de Villiers ontmoet Lizelle Keyser vir die eerste keer.
10-2-2016 • 12 minuten, 55 seconden
Middagvervolgverhaal --DO NOT PUBLISH--- as per herman
Wie het met behulp van Milana Kurkova, die Irma Stern-skilderye vervals? Wie het Yolandi Veldsman vermoor? Wie het Werner Beyers vermoor? Daar is 'n nuwe minister in beheer van staatsveiligheid. Hoe raak hierdie invloedryke man se besluite agent Meyer Moerdyk?
9-2-2016 • 15 minuten, 53 seconden
Middagvervolgverhaal --DO NOT PUBLISH--- as per herman
Wie het met behulp van Milana Kurkova, die Irma Stern-skilderye vervals? Wie het Yolandi Veldsman vermoor? Wie het Werner Beyers vermoor? Daar is 'n nuwe minister in beheer van staatsveiligheid. Hoe raak hierdie invloedryke man se besluite agent Meyer Moerdyk?
9-2-2016 • 11 minuten, 15 seconden
Middagvervolgverhaal
Wie het met behulp van Milana Kurkova, die Irma Stern-skilderye vervals? Wie het Yolandi Veldsman vermoor? Wie het Werner Beyers vermoor? Daar is 'n nuwe minister in beheer van staatsveiligheid. Hoe raak hierdie invloedryke man se besluite agent Meyer Moerdyk?
9-2-2016 • 15 minuten, 53 seconden
Middagvervolgverhaal
Iemand is besig om fluks opdragte uit te deel. Ingrid Loots se talente word weer eens ingespan. Jasper de Jager sien nie lig vorentoe nie. En dan is daar steeds die tergende geheim: Wie is Neilson se biologiese pa?
8-2-2016 • 13 minuten, 14 seconden
Middagvervolgverhaal
Agent Meyer Moerdyk is op die oorlogspad. Ingrid Loots se slinksheid ken geen perke nie. Hoekom jaag die ambulans weer deur die strate van Pretoria? Frank Lubbe kom beslis nie met leë hande uit die buiteland terug nie.
5-2-2016 • 13 minuten
Middagvervolgverhaal
Hoe meer agent Meyer Moerdyk uit die moeras van probleme kom, hoe dieper sink hy daarin weg. Wie is dit wat hom so ywerig in die moeras in help? Neil Veldsman se lewe word oopgekrap en dít lewer heelwat opspraakwekkende onthullings op.
4-2-2016 • 13 minuten, 1 seconde
Middagvervolgverhaal
Wat se verrassing wag op Sandra Beyers en agent Meyer Moerdyk? Ingrid krap verstommende inligting uit. Hoekom voel agent Moerdyk skielik hy word in 'n hoek vasgeverf?
3-2-2016 • 13 minuten, 49 seconden
Middagvervolgverhaal
Dis 'n deurmekaar Saterdag waarop selfs Frank Lubbe nie gholf speel nie. Hy het 'n belangrike taak vir agent Meyer Moerdyk. Wat se skok beleef Mathilda van Wyk? Sandra Beyers kan nie langer 'n belangrike gesprek uitstel nie.
2-2-2016 • 12 minuten, 51 seconden
Middagvervolgverhaal
Frank Lubbe se drastiese optrede het meer as een mens sprakeloos en selfs bitter. Sandra Beyers neem 'n belangrike besluit wat verreikende gevolge mag inhou.
1-2-2016 • 12 minuten, 41 seconden
Middagvervolgverhaal
Gaan Sandra Beyers uiteindelik haar erfstukke te siene kry? Die Sondagkoerante is vol interessante nuus. Is Neil Veldsman buite gevaar?
29-1-2016 • 13 minuten, 14 seconden
Middagvervolgverhaal
Wie het geskiet? Ingrid Loots kry 'n koue skouer en 'n baie vreemde aanbod. Agent Meyer Moerdyk brand om in die instapbrandkluis met skilderye te kom. Hy kry onverwagse hulp.
28-1-2016 • 12 minuten, 51 seconden
Middagvervolgverhaal
Ingrid Loots se toekomsplanne kry die wind van voor. Wie kry 'n kopie van die laboratoriumverslag in die hande? Nog 'n vervalste Irma Stern-skildery kom aan die lig tot ontsteltenis van verskeie individue.
27-1-2016 • 13 minuten, 17 seconden
Middagvervolgverhaal
Sake ruk hand uit in Mathilda van Wyk se huis in Midrand. Jasper de Jager kan nie op die kantlyn staan nie, maar sy inmengery lei tot groter skokke. Wie vlieg almal Kaapstad toe en hoekom is die vlug so belangrik?
26-1-2016 • 11 minuten, 26 seconden
Middagvervolgverhaal
Neil Veldsman is skielik sentraal in meer as een gesprek. Debbie Lubbe kry Jasper de Jager voor stok en dis duidelik sy is baie goed ingelig. Agent Meyer Moerdyk is weer in die moeilikheid.
25-1-2016 • 12 minuten, 49 seconden
Middagvervolgverhaal
CIA-agent Debora Newton het nog 'n paar onafgehandelde sake waarna sy moet omsien. Wie loop sy almal storm? Agent Meyer Moerdyk probeer 'n neerslagtige Sandra Beyers help.
22-1-2016 • 14 minuten, 16 seconden
Middagvervolgverhaal
Die flash drive wat in die skildery weggesteek is, bevat inligting wat Werner Beyers in Uganda afgelaai het. Waar kom dit nou so skielik vandaan? En waarom is Mathilda van Wyk op die oorlogspad?
21-1-2016 • 12 minuten, 56 seconden
Middagvervolgverhaal
Jasper de Jager is nie verniet 'n fixer van formaat nie. Hy slaag weer eens meesterlik daarin om 'n uiters netelige situasie om te draai en die uitkoms daarvan in sy guns te swaai. Frank Lubbe vind meer uit oor Debbie se familie. Wie is Debbie se stiefma en hoekom is die inligting so belangrik?
20-1-2016 • 13 minuten, 9 seconden
Middagvervolgverhaal
Jasper de Jager stel sy nuwe plan in werking. Wie word almal daarby betrek? Hoe suksesvol was Frank Lubbe se besoek?
19-1-2016 • 11 minuten, 55 seconden
Middagvervolgverhaal
Aan wie se genade is Meyer Moerdyk skielik uitgelewer? Hoekom is Wenen skielik so belangrik? Met watter vindingryke plan kom Mathilda van Wyk vorendag?
18-1-2016 • 12 minuten, 42 seconden
Middagvervolgverhaal
Vrydag is 'n dag vol drama. Mathilda van Wyk verras almal. Meyer Moerdyk is opgewonde oor sy nuwe opdrag, maar iemand agtervolg hom.
15-1-2016 • 13 minuten, 30 seconden
Middagvervolgverhaal
Jasper de Jager kry die skok van sy lewe. Meyer Moerdyk se ete-afspraak lewer 'n verrassing of twee op. Wat gebeur met Mathilda van Wyk se hofaansoek?
14-1-2016 • 12 minuten, 50 seconden
Middagvervolgverhaal
Die Minister moet 'n belangrike besluit neem. Wat is die uitwerking daarvan op die lede van die Staatsveiligheidsagentskap? Mathilda van Wyk haal nog 'n paar van haar katnaels uit.
13-1-2016 • 12 minuten, 28 seconden
Middagvervolgverhaal
Meyer Moerdyk is weer in die moeilikheid. Debbie Lubbe is op 'n missie. Mathilda van Wyk is duidelik nie klaar met haar verrassings nie. Wat is haar nuutste skuif?
12-1-2016 • 12 minuten, 44 seconden
Middagvervolgverhaal
Die Minister is op die oorlogspad. Wie trek hy nader om hom dringend te help? Mathilda van Wyk is op 'n missie.
11-1-2016 • 12 minuten, 42 seconden
Middagvervolgverhaal
Hoe verloop die vergadering met die Minister? Meyer besluit om die pot 'n slag deeglik te roer. Sandra Beyers besluit om Mathilda van Wyk vir 'n verandering trompop te loop.
8-1-2016 • 13 minuten, 3 seconden
Middagvervolgverhaal
Die berig in die Sunday News het dieselfde effek op Meyer Moerdyk as die swart dag toe Japan die Springbokke in Brighton in die Wêreldbekerwedstryd gewen het. Niks maak vir hom sin nie, hy het nie woorde nie en sy kop is een groot swart gat. Debbie Lubbe verras hom in meer as een opsig.
7-1-2016 • 12 minuten, 27 seconden
Middagvervolgverhaal
Hoekom is Ingrid Loots so woedend? Jasper de Jager moet aan die een kant vure blus, en aan die ander kant vure stook.
6-1-2016 • 11 minuten, 58 seconden
Middagvervolgverhaal
Meyer Moerdyk dink vervroegde pensioen is 'n goeie opsie. Watse skokkende nuus kry Sandra Beyers?
5-1-2016 • 12 minuten, 25 seconden
Middagvervolgverhaal
Verskeie bomme hou aan bars. Wie is telkens aan die korste end daarvan?
4-1-2016 • 13 minuten, 11 seconden
Middagvervolgverhaal
Meyer Moerdyk se loopbaanvooruitsigte is skielik minder rooskleurig. Ingrid Loots los 'n bom.
1-1-2016 • 12 minuten, 19 seconden
Middagvervolgverhaal
Die koerantopskrifte lui: Twee moorde, een pistool. Opskrifte wat ontstel en beskuldigings laat rondvlieg. Wie is baie bly Mathilda van Wyk is terug in die Hadida Gastehuis? En waarom wil Meyer Moerdyk dringend met Sandra praat?
31-12-2015 • 12 minuten, 27 seconden
Middagvervolgverhaal
Frank Lubbe en Ingrid Loots is skielik op dieselfde golflengte. Debbie Lubbe is nog lank nie klaar met Jasper de Jager nie. Wat voer sy in die mou?
30-12-2015 • 12 minuten, 15 seconden
Middagvervolgverhaal
Jasper de Jager is die ene planne. Iemand is besig met 'n delikate operasie in die Ugandese State House. Hoe loop dit af?
29-12-2015 • 12 minuten, 31 seconden
Middagvervolgverhaal
Sandra Beyers maak 'n blink plan. Waarvoor word die vier wit Pilatus PC-12 turbineskroefvliegtuie by die Entebbe lughawe in Uganda gebruik?
28-12-2015 • 13 minuten, 16 seconden
Middagvervolgverhaal
'n Plan loop skeef. Iemand loop Jasper de Jager met 'n ongelooflike voorstel storm. Waaroor is Mathilda van Wyk so woedend?
24-12-2015 • 13 minuten, 15 seconden
Middagvervolgverhaal
Wie is besig om 'n mes in Meyer Moerdyk se rug te steek? Mathilda van Wyk kry 'n onverwagse besoeker. Wie is dit en wat is die doel van die besoek?
23-12-2015 • 12 minuten, 12 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Jasper de Jager is vasberade om te keer dat Sandra Beyers die pad vat saam met Meyer Moerdyk. Frank Lubbe het 'n moeilike besluit om te neem. Ingrid Loots se slinksheid het geen einde nie.
22-12-2015 • 12 minuten, 24 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Mathilda van Wyk se nood vergroot. Watter kwaad stook Ingrid Loots?
21-12-2015 • 12 minuten, 10 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Mathilda van Wyk is in sak en as. Die Hadida Gastehuis is skielik gewild. Hoekom daag selfs die polisie daar op?
18-12-2015 • 12 minuten, 57 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Skote klap. Werner Beyers se erfgenaam word bekend gemaak. Waarheen is Meyer Moerdyk op pad en wie wil hy saam met hom soontoe vat?
17-12-2015 • 12 minuten, 51 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Die skootrekenaar maak weer sy verskyning, en sorg vir nog konfrontasies. Meyer Moerdyk se taakopdrag word aangepas. By wie klop Debbie Lubbe vir hulp aan?
15-12-2015 • 13 minuten, 20 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Die onderstrominge rondom die moord op Werner Beyers dreig om plek-plek oor te kook. Sy groepsversekeringspolis lewer nog 'n onverwagse verrassing op. Deur wie word Ingrid Loots gekonfronteer?
15-12-2015 • 13 minuten, 6 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Werner Beyers se begrafnis lewer meer as een verrassing op, en daar is 'n dramatiese wending in sy moordondersoek.
14-12-2015 • 13 minuten, 44 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Sake word lelik in Gaborone. Debbie Lubbe word verras. Wie beplan almal om Saterdag Werner Beyers se begrafnis by te woon?
11-12-2015 • 12 minuten, 51 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Net as Meyer Moerdyk dink hy kan nie dieper in die moeras van probleme wegsak nie, neem iemand 'n foto van hom saam met 'n vrou in die hotelkroeg. Wat het van Werner Beyers se skootrekenaar geword?
10-12-2015 • 12 minuten, 28 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Meyer Moerdyk en Sandra Beyers beland dieper en dieper in die moeilikheid, wat hulle noodsaak om plan op plan te beraam. Wat is Mathilda van Wyk se motief vir haar optrede?
9-12-2015 • 12 minuten, 40 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Daar is 'n goeie rede waarom soveel individue by die African Research Foundation (ARF) in Gaborone uitkom. Selfs die Amerikaners stel in die ARF belang. Watter nuwe kinkel duik in die moordsaak op?
8-12-2015 • 14 minuten, 18 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Ingrid Loots is 'n vindingryke vrou, en sy bewys dit nog 'n keer. Sandra Beyers is hoogs ontsteld. Wie is nou eintlik die Amerikaanse CIA se teiken?
7-12-2015 • 13 minuten, 24 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Alle paaie lei skielik na Gaborone. 'n Vrou duik oral op, maar hou verskillende individue in haar visier. Gaan Debbie Lubbe swig onder al die druk?Links: Listen & Download,
4-12-2015 • 13 minuten, 3 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Was Werner Beyers se dood so eenvoudig as wat almal dink? Die skielike verdwyning van 'n skootrekenaar laat almal skielik skarrel. En boonop haal Meyer Moerdyk hom die gramskap van 'n skone dame op die hals. Wat maak die African Renaissance Foundation so belangrik?Links: Listen & Download,
3-12-2015 • 13 minuten, 12 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Saterdag word een groot tragiese verloop van onvoorsiene omstandighede. Agent Meyer Moerdyk raak ongevraagd by alles betrokke, soveel so hy kry skaars die geleentheid om kennis te neem en aandag te gee aan sy nuwe taakopdrag wat deur die Minister van Staatsveiligheid aan hom toegewys is.Links: Listen & Download,
2-12-2015 • 12 minuten, 44 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Agent Meyer Moerdyk van die Staatsveiligheidsagentskap se vakansie word deur Hoofdirekteur Frank Lubbe kortgeknip. Meyer se pad huistoe loop deur die rekenaarmaatskappy IT Africa en die dood van 'n man wat hy nie ken nie. Was dit moord of selfdood? Hoe pas sy oudkollega, Ingrid Loots, in die prentjie?Links: Listen & Download,
1-12-2015 • 11 minuten, 28 seconden
Middagvervolgverhaal
RSG — Lizaan en Armand vind uiteindelik vrede, en dalk ʼn bietjie meer in mekaar se arms. Beilof en Jo kan kommerloos saam die res van die vaart op die Suiderkruis oor die Indiese Oseaan voortsit.Links: Listen & Download,
30-11-2015 • 12 minuten, 21 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 17
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 17Links: Listen & Download,
28-10-2015 • 11 minuten, 8 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 16
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 16Links: Listen & Download,
27-10-2015 • 11 minuten, 10 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 15
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 15Links: Listen & Download,
26-10-2015 • 10 minuten, 45 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 14
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 14Links: Listen & Download,
23-10-2015 • 11 minuten, 42 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 13
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 13Links: Listen & Download,
22-10-2015 • 11 minuten, 5 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 12
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 12Links: Listen & Download,
21-10-2015 • 10 minuten, 26 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 11
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 11Links: Listen & Download,
20-10-2015 • 11 minuten, 20 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 10
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 10Links: Listen & Download,
19-10-2015 • 11 minuten, 39 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 9
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 9Links: Listen & Download,
16-10-2015 • 11 minuten, 40 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 8
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 8Links: Listen & Download,
15-10-2015 • 12 minuten, 16 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 7
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 7Links: Listen & Download,
14-10-2015 • 10 minuten, 37 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 6
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 6Links: Listen & Download,
13-10-2015 • 10 minuten, 49 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 5
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 5Links: Listen & Download,
12-10-2015 • 10 minuten, 47 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 4
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 4Links: Listen & Download,
9-10-2015 • 11 minuten, 53 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 3
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 3Links: Listen & Download,
8-10-2015 • 11 minuten, 47 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 2
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 2Links: Listen & Download,
7-10-2015 • 10 minuten, 20 seconden
VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 1
RSG — VAN HINGS EN DIE SUIDERKRUIS deur Anton Treunich - Episode 1Links: Listen & Download,