Winamp Logo
RSG - Radio Sonder Grense Cover
RSG - Radio Sonder Grense Profile

RSG - Radio Sonder Grense

South Africa, Afrikaans, Public-Community
About RSG - Radio Sonder Grense
RSG inspireer jou deur inligting, vermaak en opvoedkundige aspekte in Afrikaans! RSG bied ‘n wye verskeidenheid programme en inhou wat relevant, opbouend, interessant en aktueel is. Of jy nou op soek is na geselsprogramme, nuus & aktuele gesprekke, leefstyl, dokumentêre en radioteater, of hou van ‘n op-en-wakker huistoery en ontbytprogram – RSG bied dit alles! Daar is ‘n wye verskeidenheid musiekgenres wat jy op RSG kan hoor – van opera en klassieke musiek tot country, gospel, Afrikaans, jazz en kontemporêre musiek van regoor die wereld. RSG – dis die een!