Winamp Logo
Groot FM Cover
Groot FM Profile

Groot FM

South Africa, Afrikaans, Africa, Pop
About Groot FM
GROOTfm 90.5 is ‘n radiostasie met ‘n kommersiële basis en ‘n sterk gemeenskapsbelang, wat in Afrikaans uitsaai en die groter Pretoria metropool bedien. Goeie Afrikaanse musiek en internasionale kontemporêre musiek vorm die kern van die stasie en is ook vermeng met lekker gesels oor die relevante sake van die dag.