Winamp Logo
Die Waarheid Radio Cover
Die Waarheid Radio Profile

Die Waarheid Radio

South Africa, Afrikaans, Public-Community
About Die Waarheid Radio
Welkom by Die Waarheid Radio – Afrikaans is nie net ons taal nie, maar dis veel meer: dis ons kultuur, dis deel van ons gene! Die Waarheid Radio bring ‘n vars aanslag met betrekking tot inligting wat wissel van aktuele sake tot lekker musiek en saam-kuier. Ons aanbiedinge is nie net relevant tot die hedendaagse tyd waarin ons leef nie, maar is ook gepak met ons opregte Afrikaanse waardes. Kom wandel saam.