Met die hulp van oud-inwoners se vertellings sal jy Distrik 6 se kerke, moskees, winkels, bioskope en teaters herontdek. Ervaar weer hierdie ikoniese gebied se taal, musiek, klanke en humor.
Distrik 6
In die dertiende episode van die reeks stap ons vir oulaas deur die strate van Distrik Ses en besoek die Distrik Ses Museum.
31.3.2016 • 26 Protokoll, 25 Sekunden
Distrik 6
In die dertiende episode van die reeks stap ons vir oulaas deur die strate van Distrik Ses en besoek die Distrik Ses Museum.
31.3.2016 • 26 Protokoll, 25 Sekunden
Distrik 6
In die twaalfde episode van die reeks stap ons verder deur die strate van Distrik Ses en gesels met oud-inwoners oor Distrik Ses vandag. Jasmina Abrahams is die eerste inwoner wat na al die jare teruggekeer het om haarself weer in Distrik Ses te vestig.
24.3.2016 • 23 Protokoll, 1 Sekunde
Distrik 6
Johan van Lill gesels met oudinwoners vn Distrik 6 oor die uitsettings, slopings en hoekom ons hierdie stuk hartseer geskiedenis in herrinnering moet roep.
17.3.2016 • 22 Protokoll, 26 Sekunden
Distrik 6
Johan van Lill gesels met oud-inwoners oor die dag waarop Distrik 6 as 'n wit gebied verklaar is, en hoe hulle op die nuus gereageer het.
10.3.2016 • 24 Protokoll, 45 Sekunden
Distrik 6
Johan van Lill gesels met oud-inwoners van Distrik 6 oor die volksverhale, bygelowe en staaltjies wat eie was aan die gebied.
3.3.2016 • 21 Protokoll, 11 Sekunden
Distrik 6
Johan van Lill gesels met oudinwoners van Distrik 6 oor die skollies en die gangs.
25.2.2016 • 22 Protokoll, 59 Sekunden
Distrik 6
Johan van Lill gesels met oudinwoners oor die bekende bakens in Distrik Ses, die strate, geboue, en die Seven Steps, 'n stel trappe waar die beminde en berugte Boeta Vyf uitgehang het.
18.2.2016 • 20 Protokoll, 17 Sekunden
Distrik 6
Johan van Lill gesels met oudinwoners oor die kulturele lewe van Distrik 6.
12.2.2016 • 22 Protokoll, 29 Sekunden
Distrik 6
Johan van Lill gesels met oudinwoners oor die kos en tradisionele geregte van Distrik 6.
4.2.2016 • 24 Protokoll, 25 Sekunden
Distrik 6
Johan van Lill stap verder deur die strate van Distrik 6 en gesels met oud-inwoners oor die humor, taal en musiek van die woonbuurt.
28.1.2016 • 23 Protokoll, 28 Sekunden
Distrik 6
In die derde episode van die reeks stap ons verder deur die strate van Distrik Ses en gesels met oud-inwoners oor hoe dit was om daar groot te word en skool te gaan, en ons vra uit na die verskillende geloofsgemeenskappe wat in hierdie area was.
21.1.2016 • 24 Protokoll, 10 Sekunden
Distrik 6
In die tweede episode van die reeks verken ons die Distrik Ses area deur die vertellings van oud-inwoners en ons vind uit hoe mense dit ervaar het om daar te gewoon het.
14.1.2016 • 23 Protokoll, 12 Sekunden
Distrik 6
Distrik Ses het as 'n woonbuurt ontstaan nadat die verbod op slawehandel in 1807 in Kaapstad van krag geword het. Slawe het hulle in huurhuise op die plaas Zonnebloem gevestig. In 1867 is die Kaap in nuwe kieswyke ingedeel en toe het die Zonnebloem-area Distrik Ses geword.